Dieren uit Zuid Afrika | |||
Weergave: Miniatuur | Micro | Galerij | Galerij + tekst | Foto | Diashow | Fotograaf:
afrikaantje
|
||
Gemaakt op: 01-11-2014 18:09:56
© Alle rechten voorbehouden Die Slanghalsvoël (Anhinga rufa) is 'n voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, sentrale Namibië en noord Botswana voorkom. Die voël is 80 - 92 cm groot en weeg 1 - 1.7 kg met 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 meter. Hulle broei koloniaal in bome, riete, dikwels saam met ander watervoëls. In Engels staan die voël bekend as African darter. (http://af.wikipedia.org/)
|
|
Gratis fotoalbums, beginpagina
|
Start uw eigen gratis fotoalbum, klik hier
|
SeniorenNet startpagina
|
Help Fotoalbum tegen de regels? Meld het ons! SeniorenNet heeft geen banden met de auteurs. |