Toegevoegd door: afrikaantje
Toegevoegd op:
01-11-2014
Album
: Dieren uit Zuid Afrika
Gemaakt op: 01-11-2014 18:09:56
Afrikaanse Slanghalsvoël
Afrikaanse Slanghalsvoël
© Alle rechten voorbehouden

Die Slanghalsvoël (Anhinga rufa) is 'n voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, sentrale Namibië en noord Botswana voorkom. Die voël is 80 - 92 cm groot en weeg 1 - 1.7 kg met 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 meter. Hulle broei koloniaal in bome, riete, dikwels saam met ander watervoëls. In Engels staan die voël bekend as African darter. (http://af.wikipedia.org/)

Adres foto: http://fotoalbum.seniorennet.be/afrikaantje/dieren_uit_zuid_afrika/foto=3761428

Gratis foto-albums op http://fotoalbum.seniorennet.be